Our members submit articles to provide you with information on their region's services, attractions, activities, history and cultural experiences. Each article is submitted with three photographs and can be rated by you. The ratings then determine which articles the readers find more informative and consequently display higher up. The articles are submitted directly and go2sa accepts no liability for any mistakes or misleading information. However these can be reported to us by the email function on this site. Articles are tagged using keywords to simplify the search function. To search for specific articles please enter the keywords in the search bar at the bottom of the page.



Weeskind - Wilderness

Date of article: 2008-04-27 | Hits: 2602 | Rating: 4 | Permalink

WEESKIND ?WILDERNESS

As gevolg van onrealistiese hoe eindoms- waardasies deur ?n ondoeltreffende Waardeerder wat op die Wilderness Eiendom
Eienaars Vergadering aan die lig gekom het?.. is Wilderness
Op oorlogspad!

Voorbeelde van hierdie gaos is die volgende:
Gedurende die afgelope twee jaar is 54 eiendomme verkoop.
Nege van die eiendomme was vir meer as waardasie prys verkoop en het R3,142.600.00 beloop.
Die res?. 45 eiendomme was onder waardasie prys verkoop wat
R25,074,500.00 beloop het.

Wilderness voorsien die George Munisipaliteit van 25% van sy
Eiendoms Belasting inkomste. Maar dit is nie waar dit ophou nie?

Wilderness voorsien 740 beddens per nag (waarskynlik baie meer want kampeerders is uitgesluit by hierdie syfer) aan Toeriste @ R700.00 Per dag = R 1 218 000.  Skamele 25% okkupasie per jaar beteken :
?n verdienste van R109 620 000.00 Met ?n 45% besetting kan dit ?n
Omset van R194 880 000.00 per jaar beteken
Hierdie inkomste word teruggeploeg in George deur die Gastehuis / Hotel Eienaars.  Die Toeriste spandeer ook ?n geweldige hoeveelheid kapitaal in George omgewing.

Indien werk verskaf word aan ?n gemiddeld van 3 persone per
Gastehuis en 40 persone by Hotelle in Wilderness word die totaal
Van ongeveer R367,500.00 per maand verdien deur die
Min of meer 245 werkers wat afhanklik is van hul daaglikse inkomste as gevolg van Toerisme in Wilderness
S A se strewe vir ons toekoms?.. WERKVERSKAFFING !!

Hierdie goue kalf of gans met die goue eier word egter nie onderhou
Nie!!!
KYK HOE SIEN DIE VOLGENDE DAAR UIT :

Strate :  Opgradering van strate maar veral Sands Straat Wilderness
(Goue myl) van George met geen Sypaadjie of parkeerplekke
Parkering is tans ?n geweldige toestand en probleem en sal toenemend so wees in die toekoms. Geen stormwater voorsiening bestaan nie.
Elektisiteit :  Oorhoofse kabels moet vervang word met onder-
grond Kabels.  Mooi straatlampe soos by Waterside Weg word
aanbeveel.

Rioolering
Sands Road het geen rioolering en meestal word gebruik gemaak
Van ?Soakaways?.  Waar is ons blou vlag Strand en bewaringsmense
Soos die Parkeraad???

BEPLANNING :
Was daar al ooit ?n Dorpsbeplanner in Wilderness ??
Verfraaiing van sypaadjies of opknapping van bestaande
Publieke areas?.bestaan nie.  ?n Geweldige seer oog is die
Huidige Wilderness Stasie wat se tuine vroeer jare pryse gewen
Het vir beste Stasie tuin in die land.  Transnet het skynbaar total
Vergeet dat hulle nog eiendom het in Wilderness.. en dit in die hartjie
Van Wilderness ? vir een en almal om hierdie agteruitgang te aanskou.  Daar word NIKS
Gedoen om dit in stand te hou nie.  Die pragtige Alwyn tuin wat deur
So baie fotograwe en Toeriste bewonder was is oorgroei met onkruid.
Waar is ons Botaniese bewarings mense ???

VULLIS
Ingesluit ook ?n foto van 2 klein asblikkies wat by Wilderness strand geplaas is
Was totaal ontoerykend gedurende die Toeriste Seisoen.  Met die
Groter hoeveelheid Toeriste wat Wilderness besoek is die beskikbaarheid van meer ASBLIKKE uiters noodsaaklik !
N PAAR VOORSTELLE

? Opgradering van Toiletgeriewe by Leentjiesklip/Sea Rescue en
? Parkeraad Area
? Bou van Restaurant bo-op Toiletgeriewe by Leentjiesklip
? Wilderness Strand Rolstoel Vriendelik maak met 1 of 2 opritte en
? Banke langs die Strand gebiede
? Wandelpad langs Treinspoor na Victoria Baai of bergfiets roete
? Herstel van die Plankpad en staproetes ?uiters noodsaaklik !
Parkeraad !

? Meer toeganklike parkering na Strande
? En laaste maar nie die minste?.
? Twee of drie ROBOTTE op die N2 met die in en uitgange na Wilderness want
1. Dit sal Toerisme bevorder
2. Minder ongelukke veroorsaak met die jaag van derduisende
voertuie deur ?n residensiele gebied met baie voetgangers !
Dws veel veiliger as tans die geval is. !! Of is die Stadsvaders te bang
Vir die verlies van inkomste by die Spoedlokvalle ???

Rate this article12345

Article tagged with: wilderness, beach, tourists,

Written by:

C Paradys Guest House - http://www.cparadys.com

C Paradys Guest House Image

Beach front Guesthouse in Wilderness in Center of Garden Route with 6 en-suite bedrooms all with beach view. Few steps to beach for walks and enjoyment of sun and sea. Dolphins playing the waves or whales in season. Cosy atmosphere with warm South Afri

79a Sands Road Wilderness 6560

http://www.cparadys.com

Member Tags:, , , , , , , , , , , , , , ,

Click here to go back.

Search by Popular Tags


Search Articles:

Keywords: (comma seperated)